17 FEBRUARIE 2023 | AFRIFORUM SAKENETWERK EN DIE DURBANVILLE SAKEKAMER
Kom luister saam met AfriForum Sakenetwerk na raadsheer J.P. Smith wat gesels oor geleenthede vir sake-eienaars in die Wes-Kaap vir die toekoms.
17 Februarie 2023 08:00-11:00
WAAR: Nitida Cass Restaurant (Nitida-wynplaas, Tygerbergvalleipad, M13, Durbanville)
Spreker: Raadsheer J.P. Smith (Mayco-lid vir veiligheid en sekuriteit in Kaapstad)
Koste: R180.00 per persoon