RVA Webinaar: Finansiële verligting deur TERS of WVF
Is jy steeds nie 100% seker hoe om verligting deur TERS of WVF verligtingskema’s te kry nie?
Registreer hier gratis vir twee 30 minute webinare op Donderdag 9 April 2020 om 14:00.
As jy weet van iemand wat ook sal baat by hierdie webinaar nooi hulle om ook in te skakel
Let wel: Daar word opnames van al RVA se webinare gemaak.
Indien u wil registreer of reeds geregistreer het vir die webinaar maar dit nie sal kan bywoon nie stuur ‘n e-pos aan Petra by admin@rva.org.za en versoek dat die opname aan u gestuur word.
Wie sal by die webinar baat vind:
Almal in die finansiële bedryf, werknemers, werkgewers.
Enige iemand wat belangstel om die webinaar by te woon.
Prys vir bogenoemde: GRATIS
NB! Dokumentasie vir bogenoemde webinaar sal uitgestuur word sodra ontvang is vanaf aanbieder.
Bogenoemde webinaar is 1 uur lank.
HIERDIE WEBINAAR WORD AANGEBIED DEUR RVA (REKENMEESTERS VIR AFRIKAANS)