Uncategorized @af entrepreneur van die jaar-kompetisie finaal: bevestig jou plek DeurSanderien van der Walt 16/09/202416/09/2024 Entrepreneur van die Jaar-kompetisie | Finaal "*" indicates required fields Naam en van* First Last Kies asseblief jou hoofgereg:* Wilde sampioene (vegetaries): Wildesampioen-arancini, glaseerde koningoestersampioene, sampioen-jus en parmesan-skaafsels Geroosterde lendeskryf (sirloin): Geroosterde lendeskyf met Café de Paris-botter, geroosterde baba-aartappels en seisoenale groente Vark-assiette: Varkfilet, varkblad-en-kloutjie-worsrol, dadelpuree, geskroeide uie en vark-jus E-posadres* Kontaknommer*Geniet jy soms ’n alkoholiese verversing?* By geleentheid Ek gebruik glad nie alkohol nie Hiermee neem ek kennis dat* Hiermee neem ek kennis dat AfriForum Sakenetwerk foto’s tydens die geleentheid gaan neem wat vir bemarkingsdoeleindes op verskillende platforms gebruik gaan word.*