entrepreneursfokus: colene pretorius
|

entrepreneursfokus: colene pretorius

Ons het met Colene Pretorius van Eersteklas gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? My kinders! Ek wou ’n inkomste genereer terwyl ek steeds deel van my kinders se lewens kan wees en vir hulle…

Entrepreneursfokus: Carmé myburgh
|

Entrepreneursfokus: Carmé myburgh

Ons het met Carmé Myburgh van Fynbos Wedding Shoppe gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek werk reeds vir ongeveer vyf jaar in die troubedryf saam met my vennoot en omdat ons so nou…

ENTREPRENEURSFOKUS: LENELIA NAUDé
|

ENTREPRENEURSFOKUS: LENELIA NAUDé

Ons het met Lenelia Naudé van Kind: Tweens en Tieners gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek het nie net een oggend opgestaan en gedink ek moet ’n onderneming begin nie. Hierdie was ’n…

Entrepreneursfokus: Annalize Thiart
| |

Entrepreneursfokus: Annalize Thiart

Ons het met Annalize Thiart van ANNABeleef gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Wat my geïnspireer het, was die feit dat ek nog altyd aan myself wou bewys dat ek daartoe in staat is…

Entrepreneursfokus: Marezelda combrinck
|

Entrepreneursfokus: Marezelda combrinck

Ons het met Marezelda Combrinck van Wikkelvingers, gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? My passie vir opvoeding, stimulasie en kinderontwikkeling het die idee by my laat posvat. Hoe het jy die idee vir jou…

entrepreneursfokus: Lena-mari josling
|

entrepreneursfokus: Lena-mari josling

Ons het met Lena-Mari Josling gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit mekaar se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek dink die keerpunt het gespruit uit ’n diep bron van frustrasie en ’n hartsbegeerte om werklik te ervaar dat God ons voorsiener…

End of content

End of content