Hoe om Instagram vir jou onderneming in te span
Meer as 25 miljoen maatskappye wêreldwyd maak gebruik van Instagram vir hul ondernemings. Meer as 200 miljoen besoekers besoek minstens een onderneming se profiel elke dag. Met so ’n hoë potensiële reikwydte is dit dus uiters belangrik dat jou onderneming Instagram se bemarkingskapasiteit benut. Hier is ’n paar wenke oor hoe jy jou Instagram-profiel kan…