COVID-19 en die nuwe wêreld van tuiswerk

COVID-19 en die nuwe wêreld van tuiswerk

Die wêreld van werk verander gedurig weens verskeie faktore, waaronder hoe om dienste te lewer, hoe om nuwe tegnologie te gebruik, asook eksterne omgewingsfaktore. Die onverwagse uitbreek van die COVID-19-pandemie gedurende 2020, tesame met die grendeltydperk en inperkingsmaatreëls wat die regering ingestel het, is ’n goeie voorbeeld van hoe ’n eksterne omgewingsfaktor ’n impak op ’n…

Bou ’n reserwefonds op vir tye van onverwagse nood en/of krisisse

Bou ’n reserwefonds op vir tye van onverwagse nood en/of krisisse

2020 was verseker vir die meeste Suid-Afrikaanse ondernemings en verbruikers ’n uitdagende jaar vanweë die impak van die onverwagse COVID-19-pandemie wat gepaardgegaan het met die regering se noodgedwonge implementering van inperkings en ander streng maatreëls op verskeie ekonomiese aktiwiteite tydens die grendeltydperk. Volgens die Suid-Afrikaanse Reserwebank se kwartaallikse bulletin wat in September 2020 gepubliseer is,…

Entrepreneursfokus: Kwikstert

Entrepreneursfokus: Kwikstert

Kwikstert is ’n eenstop-oplossing vir bemarkingstegnologiedienste vir jou onderneming. Hul doelwit is om jou onderneming se bemarkingsvennoot te word. Dié trots-Afrikaanse bemarkingsmaatskappy is in Oktober in 2019 gestig in reaksie op die tekort aan Afrikaanse bemarkings- en kreatiewe dienste en met die oog daarop om die Afrikaanse mark te bedien. Kwikstert is begin as die…

Stakings in die werkplek

Stakings in die werkplek

Die reg om te staak word deur Artikel 23 van die Suid-Afrikaanse Grondwet aan elke werknemer verleen. Stakings word dikwels beskou as ’n industriële wapen vir werknemers om ’n geskil met die werkgewer te besleg ná die mislukking van kollektiewe bedinging. Voor die nuwe bedeling ná 1994 is stakings as óf wettige, óf onwettige geklassifiseer….

Hoorsêgetuienis tydens dissiplinêre verhore

Hoorsêgetuienis tydens dissiplinêre verhore

Wat is hoorsêgetuienis? Dit is getuienis wat deur ’n persoon aangebied word oor ’n aangeleentheid wat hy/sy nie met sy eie sintuie waargeneem het nie, maar van iemand anders verneem het. Artikel 35 van die Wysigingswet op die Bewysreg 45 van 1998 omskryf hoorsêgetuienis as “getuienis, hetsy mondeling of skriftelik, waarvan die getuieniswaarde afhang van…

Kies jou nis: Van spekgegeurde vodka tot veganvriendelike leer

Kies jou nis: Van spekgegeurde vodka tot veganvriendelike leer

Wat het spekgegeurde vodka en veganvriendelike leer gemeen? Beide word vir ’n nismark gemaak. ’n Nismark is ’n segment van die groter handelsmark wat gedefinieer word deur unieke behoeftes, voorkeure of identiteit. Nismarkte word verdeel volgens: Prys (luuks, gemiddeld of goedkoop) Demografie (geslag, ouderdom, inkomstevlak en opvoedingsvlak) Kwaliteit (premium, handgemaak of ekonomies) Geografie (inwoners van…

End of content

End of content