Die boustene van ’n entrepreneuriese onderneming met Daniël Malherbe

Die boustene van ’n entrepreneuriese onderneming met Daniël Malherbe

Aan die einde van 2017 het daar in die hartjie van Stellenbosch ‘n digitale agentskap, Lumico, met Daniël Malherbe aan die stuur van sake ingetrek. Dié agentskap, wat nou reeds in sy vyfde bestaansjaar is, fokus op hoëgehalte-inhoudskepping wat deur die strategiese uitvoer van veldtogte op verskeie digitale platforms ondersteun word. Ons het ’n draai…

Wat behels konstruktiewe ontslag?

Wat behels konstruktiewe ontslag?

Deur Inge Labuschagne Wat is konstruktiewe ontslag en hoe werk dit? Artikel 186 van die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995, hierna “die Wet” genoem) definieer die term “ontslag” en maak voorsiening vir ʼn situasie waar ʼn werknemer bedank weens die feit dat sy/haar werkgewer enige voortgesette diens ondraaglik gemaak het. Konstruktiewe ontslag is…

5G-tegnologie en hoe dit sakeondernemings gaan beïnvloed

5G-tegnologie en hoe dit sakeondernemings gaan beïnvloed

Daar is baie samesweringsteorieë wat beweer dat 5G-tegnologie die oorsaak is van die COVID-19-pandemie wat tans oor die wêreld heen woed. Daar is aanvalle op 5G-versenders in Bolivië; en Facebook-opmerkings deur ’n voormalige Nigeriese senator wat die virus ’n rookskerm vir die uitwerking van 5G-tegnologie noem… Hoewel dié teorieë ongegrond is, is dit tog wys…

Drie tegnologies gedrewe besighede wat jy van die huis af kan begin

Drie tegnologies gedrewe besighede wat jy van die huis af kan begin

Met ’n sukkelende ekonomie en baie mense wat hulle werk verloor het weens die nagevolge van die COVID-19-pandemie is dit al hoe belangriker om jou eie inkomstestrome te vestig. Die maklikste (en goedkoopste) manier is natuurlik om ’n besigheid van jou huis af te begin en te bedryf om daardie ekstra paar rand elke maand…

End of content

End of content