Entrepreneursfokus: Trudie Kasselman – Ruah
Trudie Kasselman van Kasselhof-landgoed het nog altyd daarvan gedroom om ’n veld vol laventel en roosmaryn voor haar plaashuis te sien. Na ’n besoek aan Frankryk het hierdie droom ’n werklikheid geword en so ook die droom om haarself as entrepreneur te vestig. Die droom is verwesenlik in die vorm van ’n eg Suid-Afrikaanse onderneming,…