Versekering: Voertuigdiefstal
Deur Marna Roets Net soos ons dink ons voertuig is nou behoorlik teen diefstal beskerm – ons het immers die beste opsporingstelsel beskikbaar geïnstalleer – dan slaan die skelms toe met ’n nuwe slenter. Die volgende modus operandi word gebruik: Die eienaar sal ’n oproep ontvang van ’n sogenaamde “werknemer” van die motorvervaardiger of -handelaar…