Entrepreneursfokus: Jan die Toffieman van New Beginnings
Jan Snyder en sy vrou is die enigste klein besigheid in Suid-Afrika wat nog regte, handgemaakte toffies volgens ’n tradisionele Engelse resep maak. Jan en sy vrou maak al toffies in Centurion van 2009 af nadat hy sy werk verloor het. Hy was vir 35 jaar lank ’n bestuurder en het ’n MBA-graad verwerf maar…