Blitsgids: Word jou eie baas in dié 5 stappe
Yolandi hou van bak en brou en beoog al jare lank om haar eie spysenieringsbesigheid op die been te bring. Sy werk voltyds en kan daarom nie onmiddelik haar werk los om ’n voltydse entrepreneur te word nie. Soos Yolandi is daar talle entrepreneurs wat graag hulle staal in die mark wou wys, maar die…