Entrepreneursfokus: Katu Vellies – Van universiteitstaak tot florerende besigheid
As ‘n modetydskrif ‘n uitrusting bymekaar moet sit vir amper enige Afrikaanssprekende man of vrou kan jy maar weet dat daar ‘n paar vellies gaan wees om die uitrusting te voltooi. Vellies is so te sê tradisionele drag vir die Afrikaner en jy hoef nie verder as Katu Vellies te soek om ‘n hoë kwaliteit…