COVID-19: Die impak van die COVID-19-pandemie op huurooreenkomste
Johan Ebersohn Daar word dikwels in besprekings oor die toekoms gesê dat die enigste sekerheid verandering is. Die feit dat hierdie stelling ’n cliché geword het, beklemtoon hoe waar dit is. Dié stelling is van netsoveel belang wat kontrakte aanbetref. Wat gebeur met kontrakte waar partye se wilsooreenstemming gegee is in die konteks van ’n…