Ses maniere om nóú kop bo water te hou
Almal voel die invloed van die COVID-19-virus op die ekonomie. Dit is tyd om alles in jou mag te doen om te verseker dat jy en jou besigheid kop bo water hou. Elke aksieplan vir krisisbestuur se eerste stap is om kalm te bly. Dit beteken nie dat jy nie dringend en drasties optree nie,…