#MyDorp – Bedrywig in Bloemfontein
Hierdie week verruil ons die rustige klein dorpies van die Vrystaat vir ‘n besiger Bloemfontein. Is jy gereed vir nog ‘n #MyDorp avontuur? Bring padkos, pak jou oornagsak en kom saam! Slaap hier Liedjiesbos Bed en Ontbyt “By Liedjiesbos wy ons ons daaraan toe om die omgewing te bewaar. Hierdie denkwyse inspireer ons om slegs…