#MyDorp – Van Jeffreysbaai tot Kaap St. Francis
AfriVriendelik se #MyDorp virtuele toer maak gedurende Augustus ’n draai in die Oos-Kaap. Ons het klaar vir jou gewys waar jy moet eet, koop en slaap in Uitenhage en Humansdorp en hierdie week vertel ons jou ’n bietjie meer oor ’n paar oulike ondernemings in Jeffreysbaai en Kaap St. Francis waar jy kan eet, koop…