Vasgevang in ’n groef? Ruk jouself só reg, sê kenners
Die lewe gaan oor momentum. Dit is wanneer ons al die verkeersligte groen tref, ons verkope vanself kom en asof elke probeerslag ’n resultaat lewer. Daar is ook natuurlik tye wat ons vasval en dit voel asof ons ondernemings nie groei nie en ons net voor toe deure te staan kom. As ons positief is,…