Blitsgids: Jou besigheid en belasting
Sodra jou privaatonderneming meer as een miljoen Rand ’n jaar verdien, word daar van jou vereis om inkomste-belasting en belasting op toegevoegde waarde (BTW) te betaal. Die woord belasting laat enige entrepreneur se nekhare rys, maar jy hoef nie te vrees nie; die meeste rekenmeesters meen dis voordelig vir jou om jou onderneming te registreer…