Blitsgids: Kry Facebook-advertensies só onder die knie
Is jy ’n entrepreneur wat gewapen is met jou eie webtuiste en Facebook-blad, maar kry nie die verkope waarvoor jy gehoop het nie? Jy het dalk jou webtuiste self aanmekaar geslaan met Shopify of Wix en reeds by Mailchimp opgeteken om gratis nuusbriewe uit te stuur. Dan sou jy seker ook begin het om plasings…