Doelwitte: Stel jou besigheid se visier reg in

Doelwitte: Stel jou besigheid se visier reg in

Doen jy wat 80% van entrepreneurs nie doen nie? Volgens Forbes erken meer as 80% van klein besigheidseienaars dat hulle nie hul maatskappy  se doelwitte meet nie. Die statistiek is kommerwekkend aangesien meeste van ons sal instem dat doelgerigtheid noodsaaklik is vir sukses. Volgens die doelwit-bestuursplatform Workbook verloor entrepreneurs 30% van hulle kapasiteit en potensiaal…

Stel doelwitte vir 2023

Stel doelwitte vir 2023

Die begin van ’n nuwe jaar is die ideale tyd om doelwitte te stel. Ná ’n vakansie voel ’n mens vars en reg vir die uitdagings wat die volgende 12 maande oor jou pad gaan kom. Stel daarom sommer dadelik jou persoonlike besigheidsdoelwitte op om te verseker dat die volgende jaar een van die bestes…

AfriForum Sakenetwerk het die volgende ondernemings in 2022 besoek.
|

AfriForum Sakenetwerk het die volgende ondernemings in 2022 besoek.

AfriForum Sakenetwerk het in 2022 verskeie ondernemings besoek. Die doel van hierdie besoeke is om ’n netwerk te vestig tussen entrepreneurs en om meer te leer oor die ondernemings en die entrepreneurs om ons. Dit is vir ons belangrik om ’n gemeenskap te vestig tussen entrepreneurs en ander mense aan te moedig om plaaslik te…

Mediaverklaring: Sakenetwerk bied Besigheidsbytjies-entrepreneursopleiding aan Solidariteit Helpende Hand-sentrumbestuurders

Mediaverklaring: Sakenetwerk bied Besigheidsbytjies-entrepreneursopleiding aan Solidariteit Helpende Hand-sentrumbestuurders

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 23 November Solidariteit Helpende Hand in Centurion besoek om entrepreneursopleiding aan die sentrumbestuurders van die Helpende Hand Ons Plekke te bied. Dit vorm deel van Entrepreneursmaand. Die Ons Plek-gemeenskapsentrums dien kinders van die gemeenskap deur naskoolse versorging, hulp met huiswerk, voorsiening van kos en ook deur ander behoeftes…

Entrepreneursfokus: Chanelle Retief
|

Entrepreneursfokus: Chanelle Retief

Chanelle het NutriFundi in 2017 begin. In 2017 was NutriFundi net ’n dieetkundige praktyk vir buitepasiënte. NutriFundi het intussen gegroei en het tans drie ander dieetkundiges asook ’n praktykbestuurder. NutriFundi het ook gegroei en sien ook nou binnepasiënte (pasiënte in die intensiewesorgeenheid) en het ook onlangs die Crossfit RAG gekoop – by Crossfit RAG is…

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 2022: Hiér is die wenners

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 2022: Hiér is die wenners

Mediaverklaring 7 Oktober 2022 AfriForum Sakenetwerk het op 28 en 29 September in samewerking met Akademia, Pretoria FM, Steyn IP en Kwikstert die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie by Seeplaas in Grootbrakrivier aangebied. Tydens dié spoggerige geleentheid is Bertha Lewis as wenner van dié kompetisie, wat vanaf 2017 aangebied word, aangewys. Bertha Lewis is die eienaar…

Jou persoonlike handelsmerk en waarom dit belangrik  is

Jou persoonlike handelsmerk en waarom dit belangrik  is

Baie ondernemings fokus net op die bemarking van hulle ondernemings, produkte en dienste, maar besef nie die voordeel daarvan as die sake-eienaar, ja, die persoon en gesig agter die handelsmerk, hulself ook bemark nie. “Hokaai!” sal die meeste entrepreneurs skree, maar gee kans, dalk mag hierdie artikel jou net oortuig dat dit tot jou voordeel…

End of content

End of content