Hoe om jou onderneming met behulp van LinkedIn te laat groei
Die meeste entrepreneurs skram van LinkedIn weg omdat dit eintlik vir hulle ’n onbekende (en soms nuttelose) platform is, maar die waarheid is dat LinkedIn ’n besonderse hefboom kan wees as jy dit reg benut. As ’n mens dink aan die verskillende platforms as koffiewinkels waar jy mense ontmoet, dan is Instagram iets soos Starbucks,…