Entrepreneursfokus: Hommelbytjies
Hommelbytjies is ’n eksklusiewe reeks babaklere. Die naam het sy oorsprong gekry van die eienaar se eerste kleinkind wat ’n woelige babatjie is. “Ons babaklere is vir mammas wat hulle babas wil uitrus vir ’n spesiale geleentheid of in ’n uitrusting wat effens anders is as die tradisionele klere wat mens in die winkels kry….