Blitsgids: Bou jou handelsmerk só
Apple, Google en Microsoft is deur Forbes aangewys as die top drie handelsmerke ter wêreld. Ook onder die top tien is handelsmerke soos Samsung, Amazon, Disney en Toyota. Dié besighede het die bemarkingsguru Seth Godin se woorde ter harte geneem. Seth se opinie is soos volg: “moenie anders wees net om anders te wees nie, maar wees…