Emosionele Intelligensie: Geheime om jou onderneming te groei
Emosies is die kragtige gereedskap om doelwitte te bereik, maar kan ook ons grootste struikelblok wees. Baie mense word groot met die idee dat emosies negatief is en dat dit in die sakewêreld vermy moet word. Maar studies bewys die teendeel – dat emosies wat reg aangewend word veel meer werd is as om dit…