Wenresep vir geluk en sukses in die werksplek
Deur Alana Bailey Werk is vir baie mense ’n straf. Hulle leef van naweek tot naweek, of verloftyd tot verloftyd, en jaag teikens fanaties na. Noudat COVID-19-inperkings heeltyd die doelpale verskuif, word hulle spanningsvlakke al hoër en hulle frustrasies al meer. Wat kan ’n werkgewer doen om te voorkom dat sy maatskappy hierdeur lamgelê word?…