Jaco Gerrits: Die belangrikheid van entrepreneurskap

Jaco Gerrits: Die belangrikheid van entrepreneurskap

Jaco is een van Afrika se mees bekroonde tegnologie-entrepreneurs. International Business Magazine het hom onlangs aangewys as die top- jong presteerder van die jaar in die Suid-Afrikaanse tegnologiesektor, Finance Monthly het hom met die Game Changer-toekenning vir 2019 vereer en CEO Today Magazine het hom as een van die Top Global C-Level Executives geag. Jaco…

Suid-Afrikaanse waagkapitaalfirmas – wie is hulle en waarna kyk hulle?

Suid-Afrikaanse waagkapitaalfirmas – wie is hulle en waarna kyk hulle?

Is jy op soek na ’n belegging in jou onderneming? Waagkapitaalfirmas is dalk die antwoord. Dié firmas is ’n groep beleggers wat hul eie kapitaal wil groei deur in belowende ondernemings te belê. Gewoonlik is hierdie individue of firmas bereid om meer risiko te neem as tradisionele banke, want met groot risiko is daar ook…

Maniere om jou werknemers se produktiwiteit te verhoog

Maniere om jou werknemers se produktiwiteit te verhoog

Enige besigheidseienaar weet dit is belangrik dat jou onderneming optimaal funksioneer om die hoogste moontlike winste te verseker. Deur te verseker dat jou onderneming sy optimale produktiwiteit bereik, verseker jy ook die beste moontlike kans vir oorlewing – veral wanneer dit moeilik gaan. Die produktiwiteit van jou werknemers is belangrik vir jou onderneming se uitset….

AfriForum bevraagteken aanstelling van Kubaanse ingenieurs

AfriForum bevraagteken aanstelling van Kubaanse ingenieurs

Die burgerregteorganisasie AfriForum het Dinsdag, 20 April 2021, ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gestuur waarin die aanstelling van 24 Kubaanse ingenieurs bevraagteken word. Dit volg nadat dié ingenieurs op 19 April 2021 aangestel is om die Departement van Water en Sanitasie (DWS) te help om probleme met waterinfrastruktuur…

Kompetisie-idees om jou onderneming te bemark

Kompetisie-idees om jou onderneming te bemark

Instagram-bemarking is ’n kragtige hulpmiddel wanneer dit korrek ingespan word. Een van die beste maniere om ’n groter reikwydte te verseker en jou produk of diens wyer te bemark, is om Instagram-kompetisies te loods. Dié sewe doeltreffende kompetisies sal verseker dat jou onderneming die grootste hoeveelheid potensiële kliënte lok. 1.  “Hou van”- en “lewer kommentaar”-kompetisies…

End of content

End of content