Artikels
Suid-Afrikaanse waagkapitaalfirmas – wie is hulle en waarna kyk hulle?
Is jy op soek na ’n belegging in jou onderneming? Waagkapitaalfirmas is dalk die antwoord. Dié firmas is ’n groep…
Maniere om jou werknemers se produktiwiteit te verhoog
Enige besigheidseienaar weet dit is belangrik dat jou onderneming optimaal funksioneer om die hoogste moontlike winste te verseker. Deur te…
Hoe om meer verkeer na jou webtuiste te lok
Om ’n aanlyn winkel te begin is een ding maar om voete (of eerder besoekers) na jou aanlyn winkel te…
7 produkte wat jy kan maak om aanlyn te verkoop
Is jy op soek na ekstra inkomste of ’n manier om iets kreatief te doen? Jy kan begin om jou…
AfriForum bevraagteken aanstelling van Kubaanse ingenieurs
Die burgerregteorganisasie AfriForum het Dinsdag, 20 April 2021, ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie,…
Kompetisie-idees om jou onderneming te bemark
Instagram-bemarking is ’n kragtige hulpmiddel wanneer dit korrek ingespan word. Een van die beste maniere om ’n groter reikwydte te…
Hoe om jou klein onderneming meer suksesvol te maak
Dit is moeilik vir enige onderneming om likwied te bly in moeilike ekonomiese omstandighede. Dit is belangrik om te besef…
Hoe om jou onderneming se finansies baas te raak
Daar is verskeie faktore wat bydra tot die sukses van ’n onderneming – maar die bestuur van jou onderneming se…
Hoe om Instagram vir jou onderneming in te span
Meer as 25 miljoen maatskappye wêreldwyd maak gebruik van Instagram vir hul ondernemings. Meer as 200 miljoen besoekers besoek minstens…
10 kostebesparingsidees vir jou onderneming in 2021
Talle ondernemings is nog besig om van die impak van die nasionale inperking te herstel, terwyl ander dalk beoog om…
Wanneer is die regte tyd om ’n grafiese ontwerper aan te stel?
Ontwerp jy tot dusver al jou onderneming se logo’s, sosialemediaplasings en enige ander grafiese ontwerpe? Dit het moontlik in die…
’n Mobiel-vriendelike webtuiste is belangrik vir jou onderneming
Indien jou aanlyn onderneming nie mobiel-vriendelik is nie, kan jou verkope daaronder lei. Slimfone het die nommer een manier geword…