Artikels
Vier stappe om jou besigheid te groei
In dié onsekere tye is dit uiters belangrik om gefokus te werk en energie te spandeer aan take wat die…
Entrepreneursfokus: Dawid Brand – Aksent Media
Aksent Media was ’n droom wat Dawid Brand reeds in sy hoërskooldae opgedroom het – hoewel in ’n ietwat ander…
Beskermde bekendmakings (fluitjieblasers)
Deur Inge Labuschagne Misdaad en korrupsie is aan die orde van die dag in Suid-Afrika. Die COVID-19-inperking is geen uitsondering…
Dissipline in die werkplek en die toepassing van strafmaatreëls
Deur Danielle van Heerden ’n Werkgewer het die reg om sy werknemers te dissiplineer, selfs tydens die COVID-19-inperking. Hierdie reg…
Entrepreneursfokus: Azaan van Eeden – Van Eeden Boekhouding en Belasting
Azaan van Eeden het Van Eeden Boekhouding en Belasting in 2014 op die been gebring ná die geboorte van haar…
Entrepreneursfokus: Erik du Preez – My Recipe Room
Erik du Preez het My Recipe Room in Oktober 2017 begin met die oog daarop om sy kreatiwiteit uit te leef…
Agt idees waarmee jy ekstra geld kan verdien
Die verswakkende ekonomie het tot gevolg dat talle besigheidseienaars op alternatiewe inkomstestrome moet fokus. Dit is nie maklik om skielik…
Sewe gratis bemarkingsidees wat nou kan werk
As jou begroting beperk is maar jy steeds nodig het om jou handelsmerk uit te bou, kan jy steeds maniere…
Entrepreneursfokus: Miné van Schalkwyk – Hadassa Clothing
Miné van Schalkwyk het die handelsmerk Hadassa Clothing in September 2016 van stapel gestuur nadat sy en haar gesin in Januarie 2016…
Skuldhantering in jou besigheid
Jan het twee jaar gelede sy eie bemarkingsagentskap op die been gebring. Die besigheid was tot dusver welvarend, maar het…
Die rol van handelsbeperkingsklousules in dienskontrakte
’n Handelsbeperking (Engels: “restraint of trade”) is ’n ooreenkoms waarin een party ooreenkom om sy handelsvryheid vir ’n vasgestelde tydperk…
Sakeplan Blitsgids: Jou gids tot sukses
Hoekom wil jy ’n sakeplan skryf? Die eerste stap is om te besluit wat die doel van jou plan is…