Artikels
Eensydige wysigings van diensvoorwaardes
Hoewel die meerderheid werkgewers die skuif na vlak 3 van die inperkingsregulasies verwelkom, ervaar baie ondernemings reusedalings in hul ekonomiese…
Kan ons terugkeer na normaal?
Met die instelling van vlak 3 van die nasionale inperking begin die ekonomie en die lewens van talle Suid-Afrikaners stelselmatig…
Entrepreneursfokus: Skryfyster
Skryfyster Copy & Content is die produk van Anna-Bet Stemmet se entoesiasme vir die skeppende karakter van taal – hetsy…
Likwidasie van maatskappye
Deur Danielle van Heerden Gedurende die COVID-19-pandemie en staat van inperking vra al hoe meer besigheidseienaars hulle af of dit…
#Sosialemediamonster en moontlike dissiplinêre aksie
Deur Inge Labuschagne Sean Parker het gesê: “Ons het op plase gewoon, toe het ons in stede gewoon, en nou…
Hoofpunte uit die aankondiging van die verslapping van inperking vanaf 1 Junie 2020 deur Pres. Cyril Ramaphosa op 24 Mei 2020
In sy toespraak vanaand, 24 Mei 2020, het president Cyril Ramaphosa aangekondig dat die hele land se COVID-19-inperkingsvlak vanaf 1…
Toppresteerders – dít is wat hulle elke oggend doen
Oggendmense is suksesvolle mense. Vra enige uitvoerende hoof, professionele atleet of suksesvolle belegger: ’n Ekstra uur of twee in die…
AfriForum Netwerk: Regering help nie “wit” ondernemings nie, nou help ons onsself en mekaar
Kallie Kriel, uitvoerde hoof van AfriForum Die ANC-regering se rasbehepte afkeur van minderheidsgemeenskappe het tydens die COVID-19-krisis tot nuwe vlakke…
Entrepreneursfokus: Katu Vellies – Van universiteitstaak tot florerende besigheid
As ‘n modetydskrif ‘n uitrusting bymekaar moet sit vir amper enige Afrikaanssprekende man of vrou kan jy maar weet dat…
Die krag van pessimisme: Wat is die ergste wat kan gebeur?
“Many false steps were made by standing still” – Fortune cookie “Action may not always bring happiness, but there is…
Maatskappye in nood: Hiér is jou opsies
Volgens Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) het 85,4% van maatskappye in ’n onlangse studie drastiese afnames in hulle omset ervaar. Sowat…
COVID-19: Plan vir die werkplek
Deur Inge Labuschagne Die Departement van Indiensneming en Arbeid en die Departement van Gesondheid het ‘n aantal drakoniese regulasies en…