Artikels
Maatskappye in nood: Hiér is jou opsies
Volgens Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) het 85,4% van maatskappye in ’n onlangse studie drastiese afnames in hulle omset ervaar. Sowat…
Moenie jou werknemers motiveer nie!
Moenie jou werknemers probeer motiveer nie; hulle moet hulself kan motiveer. Jim Collins het 1 435 maatskappye oor ’n periode van…
COVID-19: Die herstrukturering van ondernemings en die moontlike aflegging van werknemers
12 Mei 2020 – Danielle van Heerden Thulas Nxesi, Minister van Indiensneming en Arbeid, het bevestig dat een van die…
Word vandag deel van een van die grootste sakenetwerke in die land
Jhua-nine Wyrley-Birch Ons het ’n punt bereik waar besighede mekaar nie as mededingers moet sien nie, maar eerder as vennote…
Entrepreneursfokus: Sanel Roux dink buite die blommeboks
Sanel Roux het lank daarvan gedroom om ’n bestaan te maak met haar groen vingers. Sy het uiteindelik hande met…
COVID-19: Maatreëls vir die terugkeer na werk
Die doel van hierdie dokument is om maatreëls in plek te stel om die risiko van oordrag van die koronavirus…
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig
– Inge Labuschagne, 24 April 2020 Die regering het ’n aantal ingrypings aangekondig met die doel om die impak van…
Koop jou eie; koop plaaslik; koop Suid-Afrikaans: Ondersteun ‘n vriend se onderneming só
Deur Chanté Kelder-Jansen van Rensburg ’n Paar jaar gelede was dit ongewoon om iemand in jou onmiddellike omgewing te hoor…
AfriForum gaan appèl aanteken teen uitspraak dat Toerismedepartement ras as maatstaf vir hulp mag gebruik
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om die Konstitusionele Hof direk te nader met ’n appèlaansoek teen die beslissing van…
COVID-19: Die impak van die COVID-19-pandemie op huurooreenkomste
Johan Ebersohn Daar word dikwels in besprekings oor die toekoms gesê dat die enigste sekerheid verandering is. Die feit dat…
Hoofpunte uit die aankondiging van die verslapping van inperking vanaf 1 Mei 2020 deur pres. Cyril Ramaphosa op 23 April 2020
Opgesom vir AfriForum Netwerk deur Inge Labuschagne Die stryd teen die Covid-19-pandemie sal voortaan op een van die volgende vyf…
Vrae wat gereeld gevra word met betrekking tot diensvoorwaardes, TERS en afleggings na die inperkingstyd
Inge Labuschagne en Wynand Strydom Diensvoorwaardes Moet werknemers betaal word vir openbare vakansiedae tydens die inperkingstyd? Die antwoord op hierdie…