Artikels
Nuwe besigheidsidee? Praktiese stappe hoe jy eers jou huiswerk kan doen
Marknavorsing met spanne navorsers, nasionale meningspeilings en duur lewensvatbaarheidstudies is nie vir intree-entrepreneurs beskore nie. Die onlangs uitslag van die…
Blitsgids: Word jou eie baas in dié 5 stappe
Yolandi hou van bak en brou en beoog al jare lank om haar eie spysenieringsbesigheid op die been te bring…
Mentorskap: Die reddingsboot vir klein besighede
Is entrepreneurs wat mentors het meer suksesvol as entrepreneurs wat nie het nie? Wel, volgens Sage erken 93% van klein…
AfriForum Sakenetwerk vier Moedertaaldag met agtste Tinteltong Toekenningsaand
AfriForum Sakenetwerk se Tinteltong Toekennings is gisteraand tydens ’n spoggeleentheid by Kapstadt Brauhaus in Menlopark, Pretoria aangebied. Internasionale Moedertaaldag is…
17 Februarie 2023 | Sakenetwerk-ontbyt groot sukses
AfriForum | Mediaverklaring 17 Februarie 2023 Sakenetwerk-ontbyt groot sukses AfriForum Sakenetwerk in samewerking met AfriForum se Wes-Kaap-kantoor het vanoggend ’n…
16 Februarie 2023 | Dink jy dalk Generasie X is lui en die Baby Boomers is uit voeling met die tyd?
Met tot 4 verskillende generasies is vandag se werkplek, is dit belangriker as ooit om die generasie verskille te verstaan…
17 FEBRUARIE 2023 | AFRIFORUM SAKENETWERK EN DIE DURBANVILLE SAKEKAMER
Kom luister saam met AfriForum Sakenetwerk na raadsheer J.P. Smith wat gesels oor geleenthede vir sake-eienaars in die Wes-Kaap vir…
24-02-2023 | AFRIFORUM SPORT- EN AFRIFORUM SAKENETWERK-GHOLFDAG 2023
AfriForum Sport en AfriForum Sakenetwerk hou op 24 Februarie 2023 ’n gholfdag by Wingatepark Buiteklub wat jy nie wil misloop…
Vyf wenke oor hoe om meer produktief te wees
Deur Carina Bester Dit is soms moeilik om produktief en georganiseerd te wees wanneer jy onder werk toegegooi is. Jy…
Doelwitte: Stel jou besigheid se visier reg in
Doen jy wat 80% van entrepreneurs nie doen nie? Volgens Forbes erken meer as 80% van klein besigheidseienaars dat hulle…
Stel doelwitte vir 2023
Die begin van ’n nuwe jaar is die ideale tyd om doelwitte te stel. Ná ’n vakansie voel ’n mens…
AfriForum Sakenetwerk het die volgende ondernemings in 2022 besoek.
AfriForum Sakenetwerk het in 2022 verskeie ondernemings besoek. Die doel van hierdie besoeke is om ’n netwerk te vestig tussen…