Artikels
Mediaverklaring: Sakenetwerk bied Besigheidsbytjies-entrepreneursopleiding aan Solidariteit Helpende Hand-sentrumbestuurders
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 23 November Solidariteit Helpende Hand in Centurion besoek om entrepreneursopleiding aan die sentrumbestuurders…
Entrepreneursfokus: René Kleynhans
Ek is ’n vrou van ’n wonderlike man, Wouter Kleynhans en bevoorregte mamma van Retief (vyf) en Klara (twee). Ek…
Entrepreneursfokus: Chanelle Retief
Chanelle het NutriFundi in 2017 begin. In 2017 was NutriFundi net ’n dieetkundige praktyk vir buitepasiënte. NutriFundi het intussen gegroei…
Entrepreneursfokus: Bertha Lewis
Ek is Bertha, eienaar van die maatskappy Ethnic Works, wat Lingi ontwerp het en tans versprei. Lingi is ’n unieke…
Entrepreneursfokus: Sewe feite oor Anneke Joubert
Anneke Joubert is die gesig agter Bouter Happies en ’n vrou met ambisie en dryfkrag wat glo in harde werk…
Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 2022: Hiér is die wenners
Mediaverklaring 7 Oktober 2022 AfriForum Sakenetwerk het op 28 en 29 September in samewerking met Akademia, Pretoria FM, Steyn IP…
Hoe om jou onderneming met behulp van LinkedIn te laat groei
Die meeste entrepreneurs skram van LinkedIn weg omdat dit eintlik vir hulle ’n onbekende (en soms nuttelose) platform is, maar…
Jou persoonlike handelsmerk en waarom dit belangrik is
Baie ondernemings fokus net op die bemarking van hulle ondernemings, produkte en dienste, maar besef nie die voordeel daarvan as…
Hoe kan ek my toekenning gebruik om my onderneming te bevorder?
So nou en dan kom ’n goeie kompetisie met lekker pryse oor jou pad en mag jy dalk wonder: Is…
Entrepreneursfokus: Michelle Kinnear
Michelle Kinnear is die eienaar van Plaasmeisie waar die kerndoel is om trots Suid-Afrikaanse handgemaakte, hoëkwaliteitprodukte wat hou, te bied…
Forum Nuus: AfriForum Sakenetwerk bemagtig entrepreneurs met opleiding
AfriForum Sakenetwerk het die afgelope week as deel van die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie opleidingsessies saam met Akademia aangebied. Dié…
Mediaverklaring: Entrepreneur van die Jaar-kompetisie: Opleiding begin volgende week
8 Junie 2022 As deel van die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie bied AfriForum Sakenetwerk opleidingsessies aan in samewerking met Akademia…