entrepreneursfokus: danielle de villiers
|

entrepreneursfokus: danielle de villiers

Ons het met Danielle de Villiers gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Toe ek die idee gekry het, het ek dadelik geïnspireer gevoel, en die feit dat ek gevoel het so iets is nog…

entrepreneursfokus: jolene snyman
|

entrepreneursfokus: jolene snyman

Ons het met Jolene Snyman van ONEWellness gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Ek was die trotse eienaar van Pienkvoet-Pret Montana. Hier is ek telkemale gevra waar die mammas byvoorbeeld swemklasse met hulle babas kan neem of waar hulle kan gaan vir spraakterapie,…

entrepreneursfokus: Martie truter
|

entrepreneursfokus: Martie truter

Ons het met Martie Truter van HelloWoman gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek het van kleins af ’n groot liefde vir mense en wil almal altyd help. Dit spruit hoogs waarskynlik uit my…

entrepreneursfokus: mara le roux
|

entrepreneursfokus: mara le roux

Ons het met Mara le Roux van Klipheuwel Farm Venue gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin My dogter het in 2017 getrou. Na ’n eindelose gesoek na die regte venue (grootte, prys en ligging), het ek besluit ’n ongebruikte pakstoor op die plaas,…

entrepreneursfokus: schalk grobbelaar
|

entrepreneursfokus: schalk grobbelaar

Ons het met Schalk Grobbelaar van WoodTechie gesels oor sy entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek is passievol oor hout, tegnologie en innovasie. Ek wou graag ’n geleentheid skep vir mense om makliker innoverende houtprodukte te…

entrepreneursfokus: chanel vogl
|

entrepreneursfokus: chanel vogl

Ons het met Chanel Vogl van Ovo Protein gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Die inspirasie vir Ovo het gekom van ’n persoonlike uitdaging, ’n passie vir gesond eet en ’n gesonder leefwyse, en…

entrepreneursfokus: cameryn linde
|

entrepreneursfokus: cameryn linde

Ons het met Cameryn Linde van Wild Flower Boutique gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek het nog altyd daarvan gehou om produkte te verkoop, en in 2023 (die jaar na my matriekjaar) het ek op…

entrepreneursfokus: michelle britz
|

entrepreneursfokus: michelle britz

Ons het met Michelle Britz van Michelle se Kombuis gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? In 2019 was daar ’n hewige droogte in die Oos-Vrystaat. Dit het ons as as boere ook getref en…

entrepreneursfokus: ann-sue mostert
|

entrepreneursfokus: ann-sue mostert

Ons het met Ann-Sue Mostert van Mostert Raubenheimer Ingelyf gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek het altyd op skool baie gepraat en uitgeblink in redenaars. Almal het altyd gesê ek is ’n regte…

End of content

End of content