Entrepreneursfokus: René Kleynhans
Ek is ’n vrou van ’n wonderlike man, Wouter Kleynhans en bevoorregte mamma van Retief (vyf) en Klara (twee). Ek is hardwerkend en het ’n verskriklike passie nie net vir die troubedryf nie, maar veral vir die tipe troues wat ons aanbied en die manier waarop dit gedoen word. Na 14 jaar se ondervinding in…