Ses goeie sake-idees vir 2021

Ses goeie sake-idees vir 2021

Droom jy nog altyd van jou eie boekwinkel of boetiek? Of wil jy nog altyd jou eie blommewinkel besit? Miskien is ’n kleinsakeonderneming jou ideale werk. Met ’n sake-landskap wat konstant verander en aanlyn handel wat groei, kan ’n kleinsakeonderneming dalk ’n uitdaging wees. Die beste kleinsakeondernemings is dié wat minimale kapitaal vereis, maar ’n…

Entrepreneurskap en entrepreneurskapsopleiding: Kom ons bou saam die toekoms

Entrepreneurskap en entrepreneurskapsopleiding: Kom ons bou saam die toekoms

Deur: Dr Rachel Maritz (Dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Akademia) Dit is duidelik dat die inperking in 2020 en die COVID-19 pandemie Suid-Afrika (en die res van die wêreld) ’n dwarsklap gegee het. Ekonomiese aktiwiteit in Suid-Afrika het met 7% verminder van 2019 tot 2020 – die laagste sedert 1946 (ná Wêreldoorlog II). Ons ekonomie…

Drie voordele van inhoudbemarking vir restaurante

Drie voordele van inhoudbemarking vir restaurante

Ten tye van die COVID-19-inperking het menigte maatskappye, maar veral restaurante, baie swaar gekry. Ten spyte van ’n mate van terugkeer na normaliteit, is die voedsel-industrie steeds swaar getref en uiters afhanklik van bemarking om hulle ondernemings te laat oorleef. Een deel waarop ondernemings gewoonlik sny wanneer hul finansieel swaarkry, is bemarking. Tog besef ondernemings…

Jaco Gerrits: Die belangrikheid van entrepreneurskap

Jaco Gerrits: Die belangrikheid van entrepreneurskap

Jaco is een van Afrika se mees bekroonde tegnologie-entrepreneurs. International Business Magazine het hom onlangs aangewys as die top- jong presteerder van die jaar in die Suid-Afrikaanse tegnologiesektor, Finance Monthly het hom met die Game Changer-toekenning vir 2019 vereer en CEO Today Magazine het hom as een van die Top Global C-Level Executives geag. Jaco…

Suid-Afrikaanse waagkapitaalfirmas – wie is hulle en waarna kyk hulle?

Suid-Afrikaanse waagkapitaalfirmas – wie is hulle en waarna kyk hulle?

Is jy op soek na ’n belegging in jou onderneming? Waagkapitaalfirmas is dalk die antwoord. Dié firmas is ’n groep beleggers wat hul eie kapitaal wil groei deur in belowende ondernemings te belê. Gewoonlik is hierdie individue of firmas bereid om meer risiko te neem as tradisionele banke, want met groot risiko is daar ook…

Maniere om jou werknemers se produktiwiteit te verhoog

Maniere om jou werknemers se produktiwiteit te verhoog

Enige besigheidseienaar weet dit is belangrik dat jou onderneming optimaal funksioneer om die hoogste moontlike winste te verseker. Deur te verseker dat jou onderneming sy optimale produktiwiteit bereik, verseker jy ook die beste moontlike kans vir oorlewing – veral wanneer dit moeilik gaan. Die produktiwiteit van jou werknemers is belangrik vir jou onderneming se uitset….

End of content

End of content