AfriForum bevraagteken aanstelling van Kubaanse ingenieurs

AfriForum bevraagteken aanstelling van Kubaanse ingenieurs

Die burgerregteorganisasie AfriForum het Dinsdag, 20 April 2021, ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gestuur waarin die aanstelling van 24 Kubaanse ingenieurs bevraagteken word. Dit volg nadat dié ingenieurs op 19 April 2021 aangestel is om die Departement van Water en Sanitasie (DWS) te help om probleme met waterinfrastruktuur…

Kompetisie-idees om jou onderneming te bemark

Kompetisie-idees om jou onderneming te bemark

Instagram-bemarking is ’n kragtige hulpmiddel wanneer dit korrek ingespan word. Een van die beste maniere om ’n groter reikwydte te verseker en jou produk of diens wyer te bemark, is om Instagram-kompetisies te loods. Dié sewe doeltreffende kompetisies sal verseker dat jou onderneming die grootste hoeveelheid potensiële kliënte lok. 1.  “Hou van”- en “lewer kommentaar”-kompetisies…

Hoe om Instagram vir jou onderneming in te span

Hoe om Instagram vir jou onderneming in te span

Meer as 25 miljoen maatskappye wêreldwyd maak gebruik van Instagram vir hul ondernemings. Meer as 200 miljoen besoekers besoek minstens een onderneming se profiel elke dag. Met so ’n hoë potensiële reikwydte is dit dus uiters belangrik dat jou onderneming Instagram se bemarkingskapasiteit benut. Hier is ’n paar wenke oor hoe jy jou Instagram-profiel kan…

Wanneer is die regte tyd om ’n grafiese ontwerper aan te stel?

Wanneer is die regte tyd om ’n grafiese ontwerper aan te stel?

Ontwerp jy tot dusver al jou onderneming se logo’s, sosialemediaplasings en enige ander grafiese ontwerpe? Dit het moontlik in die verlede gewerk, maar met ’n groeiende digitale mark en ’n hoër standaard wat gestel word aan hoe iets vertoon, kan jou ontwerpvermoëns dalk nie meer genoegsaam wees nie. Die vraag is natuurlik: Wanneer is dit…

’n Mobiel-vriendelike webtuiste is belangrik vir jou onderneming

’n Mobiel-vriendelike webtuiste is belangrik vir jou onderneming

Indien jou aanlyn onderneming nie mobiel-vriendelik is nie, kan jou verkope daaronder lei. Slimfone het die nommer een manier geword waarop die meerderheid potensiële kopers soektogte doen op die internet. Navorsing toon dat sowat 51.89% van globale websoektogte op slimfone gedoen word. Indien jou webtuiste nie mobiel-vriendelik is nie demotiveer dit jou kopersmark om jou…

End of content

End of content