Stappe wat gedoen moet word as iemand in die werkplek positief toets vir COVID-19

Stappe wat gedoen moet word as iemand in die werkplek positief toets vir COVID-19

Buiten die verantwoordelikheid wat opgelê word op werkgewers om ’n veilige werksomgewing vir hulle werknemers te skep, is daar ook ander verantwoordelikhede wat werkgewers moet nakom. Die belangrikste hiervan handel oor wat die werkgewer te doen staan wanneer een van jou werknemers positief toets vir COVID-19 of in nabye kontak was met iemand wat positief…

Wanneer mag ’n werkgewer ’n arbitrasieverhoor by die KVBA uitstel ?

Wanneer mag ’n werkgewer ’n arbitrasieverhoor by die KVBA uitstel ?

Op 2 Desember 2020 het Cameron Morajane, die Direkteur van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA), bevestig dat die KVBA se begroting vir 2020 gesny is en dat die KVBA nou met minder moet klaarkom. Hierdie verminderde begroting beteken dat die KVBA tot in Maart 2021 nie meer gebruik sal maak van tydelike…

Stel doelwitte vir 2021

Stel doelwitte vir 2021

Die begin van ’n nuwe jaar is die ideale tyd om doelwitte te stel. Ná ’n vakansie voel ’n mens vars en reg vir die uitdagings wat die volgende 12 maande oor jou pad gaan kom. Stel daarom sommer dadelik jou persoonlike besigheidsdoelwitte op om te verseker dat die volgende jaar een van die bestes…

COVID-19 en die nuwe wêreld van tuiswerk

COVID-19 en die nuwe wêreld van tuiswerk

Die wêreld van werk verander gedurig weens verskeie faktore, waaronder hoe om dienste te lewer, hoe om nuwe tegnologie te gebruik, asook eksterne omgewingsfaktore. Die onverwagse uitbreek van die COVID-19-pandemie gedurende 2020, tesame met die grendeltydperk en inperkingsmaatreëls wat die regering ingestel het, is ’n goeie voorbeeld van hoe ’n eksterne omgewingsfaktor ’n impak op ’n…

Bou ’n reserwefonds op vir tye van onverwagse nood en/of krisisse

Bou ’n reserwefonds op vir tye van onverwagse nood en/of krisisse

2020 was verseker vir die meeste Suid-Afrikaanse ondernemings en verbruikers ’n uitdagende jaar vanweë die impak van die onverwagse COVID-19-pandemie wat gepaardgegaan het met die regering se noodgedwonge implementering van inperkings en ander streng maatreëls op verskeie ekonomiese aktiwiteite tydens die grendeltydperk. Volgens die Suid-Afrikaanse Reserwebank se kwartaallikse bulletin wat in September 2020 gepubliseer is,…

End of content

End of content