Siekverlofbepalings in terme van die Wet op Rampsbestuur 57 van 2002

Siekverlofbepalings in terme van die Wet op Rampsbestuur 57 van 2002

Deur Inge Labuschagne Ingevolge regulasie 4(10) van die regulasies wat ingevolge die Wet op Rampbestuur 57 van 2002 uitgevaardig is (R480), word werkgewers verplig om maatreëls met betrekking tot COVID-19-verwante siekverlof in plek te stel wat die volgende betref: Klousule 27: Werknemers wat COVID-19-verwante simptome toon Klousule 28: Werknemers wat met COVID-19 gediagnoseer is Klousule…

Dissiplinêre verhoor: prosedurele billikheid

Dissiplinêre verhoor: prosedurele billikheid

Deur Danielle van Heerden Artikel 188 van die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995 (die WAV) bepaal dat daar twee basiese vereistes is waaraan werkgewers moet voldoen voordat enige ontslag as billik beskou kan word, naamlik: Prosedurele billikheid; en Substantiewe billikheid. Dit is twee onafhanklike vereistes waaraan die billikheid van ontslag beoordeel moet word. In…

Versekering: Voertuigdiefstal

Versekering: Voertuigdiefstal

Deur Marna Roets Net soos ons dink ons voertuig is nou behoorlik teen diefstal beskerm – ons het immers die beste opsporingstelsel beskikbaar geïnstalleer – dan slaan die skelms toe met ’n nuwe slenter. Die volgende modus operandi word gebruik: Die eienaar sal ’n oproep ontvang van ’n sogenaamde “werknemer” van die motorvervaardiger of -handelaar…

Sagteware wat besigheid makliker maak

Sagteware wat besigheid makliker maak

Dit is belangrik dat klein ondernemings hul kostes beperk terwyl hul steeds doeltreffend funksioneer. Daarom het ons dié lys van sewe hulpmiddels saamgestel om jou entrepreneursreis te vergemaklik en jou te help om uiteindelik jou doelwitte te bereik. Todo.vu Die program is ideaal vir veral konsultante, vryskutwerkers of klein agentskappe wat verskeie projekte op dieselfde…

Entrepreneursfokus: Johnny Hexburg – liplekker brandrissiesouse

Entrepreneursfokus: Johnny Hexburg – liplekker brandrissiesouse

Die liplekker souse en soute het in September 2016 begin by ’n plaaslike mark met die oog op deli-produkte, banting-produkte, suikervrye lekkernye en natuurlik hulle bekende brandrissiesous. Derek en Marihett Bredenkamp se inspirasie vir die ontwikkeling van hulle unieke reeks was die behoefte om vir hulself te werk en die droom om iets te bou…

End of content

End of content