Entrepreneursfokus: Aitsa! Eenvoudig stylvol in Afrikaans

Entrepreneursfokus: Aitsa! Eenvoudig stylvol in Afrikaans

Met ‘n eenvoudige dog stylvolle idee beantwoord Chantelle Meyer (29) en Lizca Engels (27) talle vrouens se eeue-oue vraag: “Wat kan ek aantrek wat gemaklik, stylvol, maar steeds uniek is?” Die antwoord op dié vraag is ‘n reeks hempies wat by enige styl, liggaamstipe, houding en begroting pas. Hulle het Aitsa op 26 Julie 2019…

Mag werknemers uit vrees vir Covid-19 van die werksplek wegbly?

Mag werknemers uit vrees vir Covid-19 van die werksplek wegbly?

Deur Inge Labuschagne Ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid is ‘n werkgewer verplig om ‘n gesonde en veilige werksplek te verseker. Hierdie wet maak egter nie voorsiening daarvoor dat werknemers sonder toestemming van die werksplek kan wegbly indien daar redelike gronde is om te glo dat dit onveilig is nie. Die wet bepaal wel…

Eensydige wysigings van diensvoorwaardes 

Eensydige wysigings van diensvoorwaardes 

Hoewel die meerderheid werkgewers die skuif na vlak 3 van die inperkingsregulasies verwelkom, ervaar baie ondernemings reusedalings in hul ekonomiese omset. Werkgewers wat reeds hulle bedrywighede in vlak 4 kon hervat, het aangedui dat inkomste die afgelope maand moeiliker was om te bekom as wat die geval was voordat die beperkings ingestel is. Verskeie werkgewers…

Vlak 3-regulasies en jou huishulp

Vlak 3-regulasies en jou huishulp

Suid-Afrika het op 1 Junie vanjaar na vlak 3-inperking beweeg. Die skuif was deur die meerderheid Suid-Afrikaners verwelkom en behels die verslapping van sommige streng reëls en regulasies om die verspreiding van die koronavirus te beperk. Vlak 3-regulasies maak geen spesifieke vermelding van huis- en tuinwerkers en soortgelyke diensverskaffers nie. Ebrahim Patel, Minister van Handel en…

Vlak 3 vanaf 1 Junie 2020

Vlak 3 vanaf 1 Junie 2020

Op 1 Junie 2020 het die land se COVID-19-inperkingsvlak van vlak 4 na vlak 3 beweeg. Enkele plekke, veral die meeste stedelike areas, bly brandpunte en die nakoming van regulasies sal hier besonder versigtig gemoniteer word. Vlak 3 behels onder meer: Alkohol mag verkoop word, onderhewig aan voorskrifte. Tabakprodukte mag steeds nie verkoop word nie….

Kan ons terugkeer na normaal?

Kan ons terugkeer na normaal?

Met die instelling van vlak 3 van die nasionale inperking begin die ekonomie en die lewens van talle Suid-Afrikaners stelselmatig terugkeer na normaal. Die vraag is egter, hoe lyk dié nuwe normaal? Met regerings wat wêreldwyd skarrel om te verseker dat hulle gesondheidsorg in orde is en dat hulle ekonomieë oorleef te midde van die…

Entrepreneursfokus: Skryfyster 

Entrepreneursfokus: Skryfyster 

Skryfyster Copy & Content is die produk van Anna-Bet Stemmet se entoesiasme vir die skeppende karakter van taal – hetsy in Afrikaans of Engels. Dié kreatiewe brein het al werk gedoen vir groot handelsname soos Jan Hendrik van der Westhuizen, Old Khaki, Poetry en verskeie ander handelsmerke. Anna-Bet spesialiseer in webinhoud, vertaling en taalversorging, maar…

Likwidasie van maatskappye

Likwidasie van maatskappye

Deur Danielle van Heerden Gedurende die COVID-19-pandemie en staat van inperking vra al hoe meer besigheidseienaars hulle af of dit nie in die huidige ekonomiese klimaat beter sal wees om hul besighede vrywillig te likwideer nie. Voordat jy hierdie opsie oorweeg, is dit belangrik om te weet wat die likwidasieproses behels sodat jy ‘n ingeligte…

#Sosialemediamonster en moontlike dissiplinêre aksie

#Sosialemediamonster en moontlike dissiplinêre aksie

Deur Inge Labuschagne Sean Parker het gesê: “Ons het op plase gewoon, toe het ons in stede gewoon, en nou gaan ons op die internet woon.” Hierdie stelling illustreer dat baie min gebiede in ons samelewing, insluitend diensverhoudinge, onaangeraak is deur die internet – en meer spesifiek sosialemedianetwerke. In ‘n kort tydjie het die manier…

Hoofpunte uit die aankondiging van die verslapping van inperking vanaf 1 Junie 2020 deur Pres. Cyril Ramaphosa op 24 Mei 2020

Hoofpunte uit die aankondiging van die verslapping van inperking vanaf 1 Junie 2020 deur Pres. Cyril Ramaphosa op 24 Mei 2020

In sy toespraak vanaand, 24 Mei 2020, het president Cyril Ramaphosa aangekondig dat die hele land se COVID-19-inperkingsvlak vanaf 1 Junie 2020 van 4 na 3 sal beweeg. Enkele plekke, veral die meeste stedelike areas, bly brandpunte en die nakoming van regulasies sal hier besonder versigtig gemoniteer word. Vlak 3 behels onder meer: Sterk drank…

End of content

End of content