AfriForum Netwerk: Regering help nie “wit” ondernemings nie, nou help ons onsself en mekaar

AfriForum Netwerk: Regering help nie “wit” ondernemings nie, nou help ons onsself en mekaar

Kallie Kriel, uitvoerde hoof van AfriForum Die ANC-regering se rasbehepte afkeur van minderheidsgemeenskappe het tydens die COVID-19-krisis tot nuwe vlakke van gemeenheid gedaal. Hoe is dit moontlik dat enige regering – veral in ’n tyd waarin duisende kleinsakeondernemings en hul miljoene werkernemers om oorlewing veg – ’n sake-eienaar se ras as maatstaf vir die toekenning…

Entrepreneursfokus: Katu Vellies – Van universiteitstaak tot florerende besigheid

Entrepreneursfokus: Katu Vellies – Van universiteitstaak tot florerende besigheid

As ‘n modetydskrif ‘n uitrusting bymekaar moet sit vir amper enige Afrikaanssprekende man of vrou kan jy maar weet dat daar ‘n paar vellies gaan wees om die uitrusting te voltooi. Vellies is so te sê tradisionele drag vir die Afrikaner en jy hoef nie verder as Katu Vellies te soek om ‘n hoë kwaliteit…

Die krag van pessimisme: Wat is die ergste wat kan gebeur?

Die krag van pessimisme: Wat is die ergste wat kan gebeur?

“Many false steps were made by standing still” – Fortune cookie “Action may not always bring happiness, but there is no happiness without action” – Benjamin Disreali, voormalige Eersteminister van Brittanje. Daar word altyd gesê dat dit nodig is om in alle situasies positief te bly, maar soms is dit juis beter om eerder pessimisties…

COVID-19: Plan vir die werkplek

COVID-19: Plan vir die werkplek

Deur Inge Labuschagne Die Departement van Indiensneming en Arbeid en die Departement van Gesondheid het ‘n aantal drakoniese regulasies en voorskrifte uitgevaardig waaraan werkgewers, wat toegelaat word om gedurende vlak 4 te werk, moet voldoen om ‘n veilige en gesonde werksomgewing te verseker en aan die Beroepsgesondheid en Veiligheid wetgewing te voldoen. Dit is noodsaaklik…

COVID-19: Die herstrukturering van ondernemings en die moontlike aflegging van werknemers

COVID-19: Die herstrukturering van ondernemings en die moontlike aflegging van werknemers

12 Mei 2020 – Danielle van Heerden Thulas Nxesi, Minister van Indiensneming en Arbeid, het bevestig dat een van die groot uitdagings wat tydens die inperkingstyd ondervind word, afleggings is. Volgens die minister verwag die departement dat vele ondernemings na afloop van die inperkingstyd moontlik nie weer sal herstel nie. Werkgewers is genoodsaak om by…

Word vandag deel van een van die grootste sakenetwerke in die land

Word vandag deel van een van die grootste sakenetwerke in die land

Jhua-nine Wyrley-Birch Ons het ’n punt bereik waar besighede mekaar nie as mededingers moet sien nie, maar eerder as vennote wat saam aan ’n ondersteuningsnetwerk bou. ’n Netwerk is beter as om alleen te werk. Só sê Sanderien van der Walt, bestuurder van AfriVriendelik en die AfriForum Netwerk, wat vandeesweek ’n mylpaal bereik het en…

End of content

End of content