Entrepreneursfokus: Sanel Roux dink buite die blommeboks
Sanel Roux het lank daarvan gedroom om ’n bestaan te maak met haar groen vingers. Sy het uiteindelik hande met haar ma gevat om hierdie droom te verwesenlik. Die ideale winkel het haar oog gevang in Queenswood Quarter en drie maande later het Petal’je se deure oopgemaak. ’n Knus blommewinkel in die besige Pretoria. Die…