COVID-19 tydelike werkgewer- / werknemerverligtingskema (TERS): ’n Aansoekgids

COVID-19 tydelike werkgewer- / werknemerverligtingskema (TERS): ’n Aansoekgids

Danielle van Heerden Vir die meeste sakeondernemings is die gevolge van die COVID-19-pandemie ingrypend. Die minister van arbeid en indiensneming het op 26 Maart 2020 maatreëls in plek gestel wat poog om die druk op beide werkgewers en werknemers te verlig. Dit staan bekend as die “Tydelike werkgewer / werknemer verligtingskema”, oftewel TERS, en vergoed…

COVID-19: Die toepassing van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid met betrekking tot afstandswerknemers

COVID-19: Die toepassing van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid met betrekking tot afstandswerknemers

Danielle Van Heerden Met die uitbreking van die Covid-19 pandemie is owerhede genoodsaak om streng voorsorgmaatreëls soos inperkings en afsondering in plek te stel om die verspreiding van die virus te bekamp. Binne enkele dae het die meerderheid maatskappye begin om hulle werknemers van die huis af te laat werk, en vinnig ook.  Dit is…

Die inperkingstyd, werkloosheidsversekering (WVF/UIF) en werknemers soos huishulpe

Die inperkingstyd, werkloosheidsversekering (WVF/UIF) en werknemers soos huishulpe

– Inge Labuschagne, 15 April 2020 Die inperking van alle nie-noodsaaklike dienste met ingang van 27 Maart 2020, het hierdie dienste in ’n posisie geplaas waarvoor niemand kon voorsien of voorbereiding kon tref nie. Nie-noodsaaklike dienste sal gevolglik moet aanpas en nuwe maniere moet vind om ’n voortgesette bestaan te verseker. Daar is enkele opsies…

Belasting op huurinkomste uit ‘n Suid-Afrikaanse eiendom

Belasting op huurinkomste uit ‘n Suid-Afrikaanse eiendom

– Fanus Jonck Alle Suid-Afrikaners en buitelanders wat huurinkomste uit Suid-Afrikaanse eiendomme verdien, moet inkomstebelastingopgawes in Suid-Afrika indien, selfs al woon hulle in die buiteland en verklaar die inkomste in hul belastingopgawe in die land waar hulle woon. As die eiendom in Suid-Afrika is, is die bron van die inkomste Suid-Afrikaans en moet dit aan…

AfriForum beteken hofstukke oor Toerismedepartement se rassediskriminasie met COVID-19-hulp

AfriForum beteken hofstukke oor Toerismedepartement se rassediskriminasie met COVID-19-hulp

AfriForum het vandag hofstukke beteken vir ’n hersieningsaansoek om die Minister en die Departement van Toerisme te dwing om te verseker dat aansoekers se ras geen rol moet speel in die bystand wat die Departement se COVID-19-hulpfonds aan klein, mikro- en mediumgrootte-ondernemings (KMMO’s) verleen nie. Dié Departement dui tans aan dat swart ekonomiese bemagtiging (SEB)…

End of content

End of content