Kry hiér finansiering vir jou besigheid
As jy ’n klein besigheid het waarmee jy kan wys dat jy geld genereer en dat jou mark positief op jou produk of diens reageer – mag dit tyd wees om finansiering te soek. Geld vir ’n besigheid is soos brandstof vir ’n motor, maar ’n motor met ’n vol tenk wat in verkeerde rigting…