#MyDorp – Van Postmasburg na Kimberley
Teen dié tyd weet almal al dat AfriVriendelik daarvan hou om ‘n virtuele toer deur ons mooi land se oulike dorpe te vat en by ondernemings in te loer. Hierdie week is geen uitsondering nie, ons het ‘n draai gaan maak in Kimberley en Postmasburg om te sien wat hulle bied. As jy weet van…