Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie: Ons gesels met plaaslike entrepreneurs wat laerskoolleerders inspireer
Deur Leandie Bräsler AfriForum Onderwys en AfriVriendelik wil sowel volwassenes as kinders aanmoedig en inspireer om daar waar hulle is ’n verskil in die gemeenskap te maak. Deur jou vaardighede as entrepreneur te ontwikkel, kan jy moontlik eendag ’n werkgewer wees wat ’n verskil maak deur werk te skep. Jy leer ook om selfstandig en…