Bou ’n winsgewende besigheid: 4 Maatstawwe wat wys jy maak wins (Deel 3)
In die laaste twee artikels is daar verskeie aspekte aangeraak oor wat ’n besigheid winsgewend maak. Eers verg dit beplanning en ’n realistiese begroting, jy moet elke begrotingsitem verstaan, wat die verskil is tussen bedryfsinkomstes en nie-bedryfsinkomstes en watter templaat jy kan volg. Dan is verliese bespreek en watter syfers jy in jou balansstaat en…