Instagram Reels – die bemarkingshulpmiddel wat jy móét hê

Instagram Reels – die bemarkingshulpmiddel wat jy móét hê

Dis amper onmoontlik om deesdae op hoogte te bly van al die sosialemediahulpmiddels wat jy kan gebruik om jou onderneming op nuwe, kreatiewe wyses aan jou ondersteuners te bemark. AfriForum Sakenetwerk maak dit vir jou maklik! Kom ons kyk na een van die gonswoord in die sosialemediawêreld: Instagram Reels. Dit is al in Augustus 2020…

AfriForum Mediaverklaring: Skryf nou in vir die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie
|

AfriForum Mediaverklaring: Skryf nou in vir die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

1 Junie 2022 Entrepreneurs wat wil wys wie’s baas kan nou inskryf vir AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie. AfriForum Sakenetwerk bied sedert 2017 die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aan, met uitsondering van 2020, as gevolg van die Covid-19-pandemie. In 2022 bou ons voort op die verlede en bou sterker aan die toekoms vir…

Entrepreneursfokus: Swier

AfriForum Sakenetwerk het vir Sandri Spies van Swier in Pretoria gaan besoek. Sandri Spies is die gesig agter Swier Pretoria. Sy noem dat om ’n entrepreneur te wees in haar bloed is. Die waardes van Swier is om te leef en te laat leef. Entrepreneur wees is maklik en lekker vir Sandri. Sy beskryf die…

Jou persoonlike handelsmerk: Hoe om jouself te bemark   

Jou persoonlike handelsmerk: Hoe om jouself te bemark  

Het jy al ooit gewonder wat jou persoonlike handelsmerk is? Jou handelsmerk, soos met ’n maatskappy, is die boodskap wat jy van jouself aan ander kommunikeer. Baie jongmense en veral entrepreneurs het veelsydige identiteite, hulle is ouers, broers of susters, sosiale media kenners, ontwikkelaars, ontwerpers en sommer verkoopsagente ook. Die waarde om ’n primêre identiteit…

End of content

End of content