Entrepreneursfokus: Annalize Thiart
Ons het met Annalize Thiart van ANNABeleef gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Wat my geïnspireer het, was die feit dat ek nog altyd aan myself wou bewys dat ek daartoe in staat is…
AfriForum se kommentaar op Nasionale Kleinsake-wetsontwerp fokus op bemagtiging
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag skriftelike kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Nasionale Kleinsake (2023) ingedien wat wetgewing voorstel om dié wetsontwerp aan te vul. Die Departement van Kleinsake-ontwikkeling het nie genoegsame wetgewende ondersteuning vir kleinsakeondernemings verskaf nie, maar hierdie wysiging sal poog om die huidige tekortkominge aan te spreek. Die organisasie glo dat die wetsontwerp,…
ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE VENNOOT: AKADEMIA
Vertel ons meer oor jou onderneming. Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia streef daarna om ʼn akademiese tuiste te bied waar sowel die denke as die hart gevorm word met die oog op ʼn betekenisvolle en vrye toekoms. Die instelling word deur die volgende…
ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE BORG: STEYN IP
Vertel ons meer oor jou onderneming? STEYN IP spesialiseer in alle aspekte van immateriëlegoederereg, insluitend handelsmerke, outeursreg, patente en modelreg (ontwerpe), planttelersregte, domeine en domeingeskille, teen-vervalsing, internet- en kuberreg, kunsmatige intelligensiereg (AI), asook vermaak- en mediareg. STEYN IP het ook kundigheid in wetlike nakoming wat verband hou met omgewingsimpak, beroepsgesondheid en -veiligheid, privaatheidswette, toegang tot…
Entrepreneursfokus: STEYN IP
Christiaan spesialiseer in immateriëlegoederereg en wetnakoming, met spesifieke kundigheid in handelsmerke, kopiereg en domeingeskille. Hy is stigter van STEYN IP, ’n spesialisregfirma wat in hierdie regsgebiede handel, waarvan hy tans besturende direkteur is. Christiaan het ’n LLB-graad aan die NWU verwerf en is ’n toegelate en praktiserende prokureur van die Hooggeregshof van Suid-Afrika. Hy is…
End of content
End of content