#MyDorp – Êrens in Johannesburg
Die vakansie kom nou al hoe nader en ons #MyDorp vir 2019 kom amper tot ‘n einde. Ons het hierdie week ‘n virtuele besoek afgelê by ‘n paar besighede in Johannesburg. Hierdie besige stad is nie net liggies en verkeer nie. Kom saam dan wys ons jou!
Slaap hier
Festina Lente is in die noordelike voorstad van Hurlingham, in Sandton geleë. Dié voorstad is net 2 km vanaf die gewilde Sandton City winkelsentrum en is maklik bereikbaar via William Nicol-rylaan en Sandton-rylaan.
Eet dié
Die beste suiker vrye veganiese sjokolade in Suid-Afrika!
Nova Chocolate is ‘n verskaffer van heerlike suikervrye sjokolade.
Koop hier