Facebook kompetisie wenners
Facebook kompetisie wenners
Die wenners van die Idees-Vol-Vrees geskenkpakkies is: Karin Behrens, Ria Barkhuizen en Lesna Saayman
Die wenner van die Kraal geskenkpak is: Marina Scholtz
Die wenners van die Is Moz Bos geskenkpakkies is: Amanda van der Westhuizen en Marna du Toit
Die wenner van die Nostalgie geskenkpak is: Angelica Liebenberg Steyn
Die wenners van die Pretti Cool Gifts geskenkpakkies is: Daleen De Bruyn Le Grange en Elmarie van Dalen
Die wenners van die De Afrikander Handelshuis geskenkpakkies is: Dawid Diedericks; Roelof Kemp
Die wenner van die Buffelsfontein Lewerolie is: Thea Joubert
Die wenner van die Maroela Media handsak is: Lydia Vogel van der Kooy
Let wel:
- Stuur asseblief jou posadres (waar jy bedags is) en selfoonnommer (waar ons jou kan kontak deur die dag) na chante.kelder@afriforum.co.za.
- Indien jy die wenner is van die Kraal geskenkpak, De Afrikander Handelshuis geskenkpakkies of die Buffelsfontein vellies, stuur ook die t-hemp groottes na bogenoemde e-posadres, asook of jy die dames- of mans vellies verkies en jou skoengrootte.
- Indien ons nie teen Maandag, 7 Mei 2018, jou besonderhede ontvang het nie, behou ons die reg voor om ’n ander wenner aan te kondig.